logo
  • Emergency Call
    0861-086-911
  • Office Contact
    012-330-9458
  • Office Fax
    086-495-0335

VitalRide

vitalride

Noodgevalle gebeur ELKE DAG en mense gaan dood terwyl hulle wag vir n ambulans om hulle Hospitaal toe te neem!

VitalRide Ambulans Lidmaatskap spesialiseer in vinnige en betroubare nood diens ontbieding.

Ons maak nie net seker dat die ambulans jou wel bereik nie – Ons dek ook die Ambulans koste!

Vir Minder as R3.00 per dag word jou gesin gedek vir privaat ambulans dienste.

Lidmaatskap Opsies

  • Kies U Opsie

  • Ambulans DiensAmbulans Diens
  • Gesin IngesluitGesin Ingesluit
  • Opsie 1

  • R70

    per maand

  • Ambulans Diensyes
  • Gesin Ingesluityes
  • Opsie 2

  • R600

    Jaarliks

  • Ambulans Diensyes
  • Gesin Ingesluityes
  • Opsie 1: R70.00 per maand vir die hele gesin. (R100.00 eenmalige administrasie fooi per aansoek)
  • Opsie 2: R600.00 per jaar vir die gesin. (Spaar R240) (R100.00 eenmalige adminstrasie fooi per aansoek)
  • Event Medical Services

    Medical standby for special events at affordable rates.
    Read more
  • 24/7 Ambulance Service

    24 Hour Advanced Life Support Ambulance Service
    Read more
  • First Aid and CPD

    The best quality at affordable rates
    Read more
  • For more information on Life Med VitalRide

    If you have any questions about any of our services, then feel free to contact our responsive support team.